2007

Fanie Visser Ontvang Uitsonderlike Dienstoekenning.

Fanie Visser, Diensbestuurder van Klein Karoo Toyota, is een van slegs drie Diensbestuurders in die Wes-Kaap wat gekwalifiseer het vir sy "After Sales Masters'" toekening. Aanvanklik was daar 43 kandidate toe die program drie jaar gelede begin is.

Slegs drie van die Diensbestuurders was suksesvol. Die program het gehandel oor Diensbestuursvaardighede en om die personeel se produktiwiteit en kliëntediens te verbeter.

Die amptelike oorhandiging vind plaas op 9 Maart 2007 in Johannesburg. Die spog geleentheid word aangebied in die Emperors Palace.


 

Oakdale 4x4 gesinsdag

 

 

Back to Top